Deense Wikipedia

Deense Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Deens
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Februarie 2002
Huidige status Aktief
URL da.wikipedia.org

Die Deense Wikipedia (Deens: Dansk Wikipedia) is die Deense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Februarie 2002 begin.

Dit het tans 301 728 artikels en is die 39ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search